mymeringe
deksel
deksel, waar is jou pot
lied
in elke lied is daar ‘n greintjie verdriet
vlerk
vlerk waar lê jou vere
ruggraat
mens waar is jou ruggraat
leeftyd
in bestek van die Aarde verdwyn jou lewe in die niet
onthou
omdat jy gister onthou, is dit nie te sê dat jy mōre sal sien nie
nou
nou is die beste tyd om iets te doen
vou
vou jou hande in gebed terwyl jy nog kan
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.