Jongste aktiwiteit:

Dal van Doodskadu

Dal van doodskadu

Deur: Ryno du Plessis

Al gaan die lewe ook hoe woes, soms moet jy vir die skerp takke koes.

Om hoogtes te bereik, moet jy klim voor jy die mooi kan vergelyk.

Val is deel van die plan, al is dit onbeplan.

Soos Dawid dit mooi stel: al gaan ek deur ’n dal van doodskaduwee, sal ek geen onheil vrees.

Die pad wat God vir ons beplan, gaan nie altyd maklik wees nie.

Staan vas in geloof, soos God ons beloof, vat Hy jou hand.

Op hoë hoogtes sal jy veilig loop.

Hou op om jou siel aan vrees te verkoop.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed