Jongste aktiwiteit:

Op die wolke

Op die wolke

Deur: Ryno du Plessis

Stadig kom wolke nader.

Genade water van die Vader.

Die gedagte los my verwonder.

Jesus vaar na die Hemel, belowe op die wolke kom Hy weer.

Niks gaan daardie belofde keer.

Geen mens weet wel die dag wanneer Jesus terug keer.

Wie sou weet die wolke wat nou hier hang, was vandag ons laaste keer om die Skepper te waardeer.

Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed