Jongste aktiwiteit:

Geen geld kan God koop

Geen geld kan God koop

Deur: Ryno du Plessis

Silwer en goud het Hy gemaak.

Dit waarby die mens nou baat.

In doringlande saai jy. Die hart waarmee jy gee, verraai jou.

Geen geld kan die hemel koop, dit is wat die mens voor hoop.

Sou jou gebed maar net kon vloei, soos die rivier van geld wat uit jou hande vloei.

’n Opregte hart, soekend na God, is al wat die prys vir die hemel betaal.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed