Jongste aktiwiteit:

Wanneer ñ Engel huil

Wanneer ’n Engel huil…

Wolke bou op die eerste traan het geval. Snikke van donderweer weerklink oor die aarde.

Elke traan bring hoop, laat die droë wêreld se hart weer klop.

Natuur sing sy loflied die boer sê dankie Heer.

Sou die mens weet dat sy Engel treur, want die wyse van verkeerd bly altyd in beheer van die wêreld.

Nog ’n siel het geval, steeds laat God die aarde leef, met die hoop die mens sal eendag leer.

Elke traan is nie net seer, maar water wat die hart laat groei.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed