Adele Theron
BRONSKLAS
Augustus 2018 – Haikoe projek
3.Vivaldi-seisoen
herfsklanke talm
Vivaldi-melodieë
viole stryksweef
©adéle
Oktober 2018 Projek
2.Tetactrys Struktuur
waar
reënbui
drupsgewys
skitter-skater
vind juigend die velde vol graspolle
verlustig in die reënboogbelofte
rotslikkewaan
klipdassies
spreeu en
duif
©adéle