Beste vriend
Beste vriend Onder in die straat, half versuip, kruip jy weg. Bibberend koud, kan ek onthou. Weer was swaar, jy was bang vir die reën. Voersek!’ skree die man by die agterdeur. Hier sit ek en jy jare later, op die selfde plek. Vandag vra jy weer “Oubaas, wat makeer?” Wanneer sal ons as mens […]
Bloedrooi fiets
Bloedrooi fets. Kronkelend draai die pad.Die hele wye wereld is sop nat. Dankie Vader vir die reën, dit is so groot seën. Skadu’s van groot ou bome hang soos sambrele oor die pad. Spoggerig ry ek met my bloedrooi fiets. Bande suis my hare waai.Weg van die stad se lawaai. Rykman se Ferrari, kom hie […]
Hart stilstand
Elke oggend wil my hart gaan staan, dis leeg, jy is nie meer langsaan. Die pyn skiet deur my, vrae hoekom ons nie genoeg was om te bly. Die nagmerrie begin as my oë oopgaan, die dag lê swaar voor my uitgebaan. My asemhaling stop. My longe en hart gee heeltemal op… Dan […]
Oomblikke toe tyd stilstaan
Hulle se dis oomblikke toe tyd gaan stilstaan, die eerste oogopslag wat alle pyn laat vergaan. Dis die klein voete wat diep spore kom trap klein handjies wat in joune sit om deur hierdie lewe te stap. Die nat soene stywe drukkies en dit maak n hart vol al hierdie stukkies. Dis ‘n Gods gawe […]
Laaste lag
Laaste lag ‘Waar is jou lag, waar het jou son gaan sak?” Jy praat net van seer, het jy nog beheer? Dalk is my masker bloot net weg. Grappies uit my duim, kry ek dit reg. Jy lag opreg, ñ gevoel waarna ek nog smag. Maskers was af, woorde en wonde bly vir altyd. Maker […]
Melk en heuning
Melk en heuning. Die land van melk en heuning, lê nie begrawe onder in jou wynglas se bodem. Sakke vol goud kan jy bring, maar dit is veld wat geen geld kan koop. Lerieke kan jy skryf, maar dit bepaal nie jou hart se wals. Met heilige woorde, skep die mens hul eie boorde. Vals […]
Elke huis dra sy kruis
Elke huis dra sy kruis Oral waar jy mag gaan, kom die woorde ” Dit gaan goed” Al is dit ook net onder omstandighede. Teen ons beterwete, dra elke huis sy eie kruis. Verhoed die vrae wat dalk mag volg. Oor reën en weer kan ons gesels , hitte van die son red n gesprek […]
Ouma se kombuis #Brons
Sou my huis kon proe soos my ouma sin koester klamme beskuit snoesig in doeke gewin beskermend sonder sorge die geur van kaneel veilig en geborge waar alle seer weer kan heel. ons hulp het verrys uit die reuk van skaapboud en rys gesondheid gegun uit die meer – nie die min melktert en souskluitjies […]