As die ” Mammas” dans
As die ” Mammas” dans In die Suide, van kliprant en sand, woon die Nama-mense. Vêr her hul gertek, soekend na ‘n veilige lêplek. Met min is hul tevrede, net ‘n skeppie stywe pap en n paar gekookte bene. Sing doen hul in kore, los elke hart bekore. Saans, as die vuur begin, dans die […]
God se skildery
God se skildery Met kleure van goud skilder ek vir jou, iets uit My hart in die hemelruim. Afgerond met wolke, as ñ teken ek kom weer. Voor die son gaan sak, probeer ek weer, om ñ bietjie tyd van jou te vat. More probeer Ek weer, Ek sal aanhou tot jy na my keer. […]
Die laaste brander
Die laaste brander Stadig bêre die son sy gesig, agter die diepblou see. Glinsterende waters poog jy vir oulaas die grootste brander. Groot hale bring jou nader, die see raas skielik harder. Van plat tot op jou plank, ry jy die brander tot waar die glowe die strand nader. Die son is donker, die branders […]
trapplek (goud)
trapplek gerieflik mis ons mekaar se oë slyt ons hakke af teen harte gesprekke word mesgevegte waar iemand moet verloor elke guns ‘n transaksie met fynskrif en slim skuiwergate waarin jy val omgee word gemeet aan duimpies op ‘n skerm en almal raak honger – meer geld, meer regte, meer besittings – met bekkies oop […]
Die man op die perd
Die man op die perd. My pa noem hom ou Gert, die res van die kontrei noem hom, Daan van Kaktusvlei. Ou Gert of Daan, maak seker nie veel saak., Sien jy of op sy perd of agter die skuur by sy plaas huis. Altyd by ñ vuur, maar vergeet maar van ñ braaivleis gier, […]
As die skip eendag kom
As die skip eendag kom… Skip met geld, waarheen is jou reis? Al my speelgoed as kind het jy geëis Ek onthou die woorde: “As die skip met geld kom.” Soveel nagte het ek van jou gedroom Heelwat later kyk ek steeds na elke skip se stoom. Net dalk is dit jy Speelgoed vergete rekeninge […]
Groot Okavango
Groot Okavango n Piep klein stroompie is jou begin. Massas water later, bring jy groot gewin. Huisves mens en dier. Kavanso prinse, stuur hul “mokoro’s’ oor jou waters heen en weer. Geen vrees vir seekoei of krokodil, Vloeiend na jou delta, sorg jy vir hul wat boer. Stil-stilraak jou water weg, so asof jy-nooit bestaan […]
veralgemeen
alle honde byt gegewe die situasie geen mens of dier wil vasgedruk voel nie oor my duin suis daar vanoggend stilte ver agter blaf die honde geluide van weleer elke brak eeue van ervaring lei tot veralgemeende menslike logika, oordeel botsende waardes lei tot oorlog uniek is jy mens verbysterende […]
Kinderlik eenvoudig
Hierdie klink dalk net te kinderlik eenvoudig as dit maar net was jy soek wat jy nie het. Soos ‘n kleuter besluiteloos was die bal in jou hande maar jyt hom weggegooi sodra n ander hom het is jy boos. Soos ‘n kind moeggespeel eenkant gegooi weggestap maar draai om weier om dit […]
Etosha pan
Etosha pan In die Noorde van Namibland, lê jy uit gestrek. Selfs die ruimpte kan jou sien. Dier van klein tot groot, is tuis in jou kosbare velde. Jou son sak is iets wat woorde nie kan beskryf. Dit sal klink of mens oordryf. Stilte bring groot geraas, hier besef jy natuur is baas. Deur: […]