As die ” Mammas” dans
As die ” Mammas” dans
In die Suide, van kliprant en sand, woon die Nama-mense.
Vêr her hul gertek, soekend na ‘n veilige lêplek.
Met min is hul tevrede, net ‘n skeppie stywe pap en n paar gekookte bene.
Sing doen hul in kore, los elke hart bekore.
Saans, as die vuur begin, dans die “Mammas” dat die stof so staan.
Namatrap is hul dans. Met ‘n hop en skop, rok wat swaai, dartel die “Mammas” in hul surkel om die vlamme.
Van Gibeon tot by die Karasberge, daar vind jy die Namas steeds nog op hul perde.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.