Jongste aktiwiteit:

God se skildery

God se skildery

Met kleure van goud skilder ek vir jou, iets uit My hart in die hemelruim.

Afgerond met wolke, as ñ teken ek kom weer.

Voor die son gaan sak, probeer ek weer, om ñ bietjie tyd van jou te vat.

More probeer Ek weer, Ek sal aanhou tot jy na my keer.

ñ Skildery om vir jou te sê, lekker slaap my kind, weet Ek is in beheer.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak