Jongste aktiwiteit:

Die laaste brander

Die laaste brander

Stadig bêre die son sy gesig, agter die diepblou see.

Glinsterende waters poog jy vir oulaas die grootste brander.

Groot hale bring jou nader, die see raas skielik harder.

Van plat tot op jou plank, ry jy die brander tot waar die glowe die strand nader.

Die son is donker, die branders is nou net glowe.

Trots stap jy weg dit was die laaste brander.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak