Jongste aktiwiteit:

veralgemeen

 

 

alle honde byt

gegewe die situasie

geen mens of dier

wil vasgedruk

voel nie

 

oor my duin suis

daar vanoggend stilte

ver agter blaf die honde

geluide van weleer

elke brak

 

eeue van ervaring

lei tot veralgemeende

menslike logika, oordeel

botsende waardes

lei tot oorlog

 

uniek is jy mens

verbysterende andersheid

binne gelykheid voor Skepper

elke duimdruk uniek anders

tog lewend dieselfde

 

© Tearlach.

 

 




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak