As van vuur
As van vuur Veld en natuur, verkies jy soos ň dier. Harte wil jou hê, maar om jou, bou jy ñ muur. Binne in jou brand lieide soos ñ vuur. Beperk deur jou benoude uur. Hoe lank gaan dit nog duur, die donker uur, waar jy liefde blus. Jou vrese vir as raak jou las, […]
Harte rower
Harte rower Grou grys oë, stem soos water,kan niemand jou blameer. Drie dae oue baard,geskeer inperfekte lyne.Versorgde hare.. Speel jy op elke vrou se hartsnare. Geboude lyf, wat woorde nie kan beskryf. lets gepaard met gode. Trek jy aandag van alle oorde.Vele verlei jy, asems laat snak jy.Die liefde laat wag jy. Rower van harte, […]
Man van stilte
Man van stilte Wyn en vuur, verskaf hom groot plesier.Nie almal kan dit verduur. In sy eie spasie, klink hy nog ñ glasie. Kort voor lank, is hy op syeie stasie. Daar waar geen mens raas nie, daar geniet hy sy okasie. Man van stilte, sonder woorde op jou” klink selfs ek ñ glasie. Deur: […]
die tiende gebod – Silwer
waar die nag se stilte dawerend weergalm talm ek by teisterende gedagtes eggo weergalose gisters meedoënloos poog ek sinneloos om te verpoos by herinneringe van verbode geluk immer smagtend verbrokkel môres tot poeierfyn hersinskimme vlug vlietende drome voetstoots verslaan deur morele waardes verdoem tot ‘n solo-bestaan vir ewig hunkerend waar die […]
sering
groen blaar die seringboom voete in die sneeu en pers blomme kleure paradys wat sprei oor wit aarde soos groen seringbome met pers blomme so is verlore liefde wat smelt in ‘n verlede met sy skaars onthouwaardige gedagtes wat pers kleur op ‘n sneeu-ouderdom smelt dit weg in lente fleur en son wat […]
Tangon is nie ñ wals nie
Tango is nie ñ Wals nie Tong in die kies, met woorde vals, probeer jy my laat glo die lewe werk op een-twee-drie en weer. Trap in jou spoor behou jou balans, stywe arm is die stuur. Gee ‘n groot tree voor jy dalk mag lề. Draai en swaai, bring die lewe wel,maar verkeerde voetwerk […]
Rooipen
Rooipen Disleksie het die wêreld my gekroon. Letters ruil dis my troon. Spel blus my gees en bly my grootste vrees. Rooipen het ek leer ken “dom” plak aan my soos gom. Penpyle vlieg later jare, met my hande in my hare.Steeds `’n stryd:hoe gaan ek dit als begryp? Met waardering aanvaar ek elke korrigering. […]
Van skande tot genade
Van skande tot Genade Verlate en verlore.Moeg is lankal moeg. Hoop het langs die pad sy eie koers gekies. Trots het homself vir skande geruil. Opgehuil, reeds verwoes staan ek vuil voor U kruis, smeek vir U genadegawe Skoon gewas, geen meer las, dank ek U vir nog ‘n kans. Vry van skuld en las, […]
gesindheid
met klappe oor jou oë gaan jy deur jou leefwêreld dit bepaal jou gemoedsgesteldheid kleur jou houding, oortuiging en leefwyse persoonlike geluk en vrede gevorm deur jou gesindheid eerder as jou daaglikse omstandighede openbaring van wat regtig jou binneste mens regeer vertoonkas van jou vlak van liefde liefde vir jouself jou naaste en […]
skalks
ek sit op my duin terwyl die oggendson skalks sy strale oor my baai kom gooi speelse vertoon van vurige liefde wat alles omgelf en deurdring met hitte, warmte en genot grappig druis die golwe ondeund sweef meeue guitig lê die witsoom wat wegsak in sand tergend die wete more is nog een […]