Jongste aktiwiteit:

Man van stilte

Man van stilte

Wyn en vuur, verskaf hom groot plesier.Nie almal kan dit verduur.

In sy eie spasie, klink hy nog ñ glasie. Kort voor lank, is hy op syeie stasie.

Daar waar geen mens raas nie, daar geniet hy sy okasie.

Man van stilte, sonder woorde op jou” klink selfs ek ñ glasie.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak