Harte rower
Harte rower
Grou grys oë, stem soos water,kan niemand jou blameer.
Drie dae oue baard,geskeer inperfekte lyne.Versorgde hare.. Speel jy op elke vrou se hartsnare.
Geboude lyf, wat woorde nie kan beskryf. lets gepaard met gode.
Trek jy aandag van alle oorde.Vele verlei jy, asems laat snak jy.Die liefde laat wag jy.
Rower van harte, jy bou geen vaste bande. Liefde is jou vrese, tog val almal vir jou teen hul beter wete.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.