Jongste aktiwiteit:

As van vuur

As van vuur

Veld en natuur, verkies jy soos ň dier.

Harte wil jou hê, maar om jou, bou jy ñ muur.

Binne in jou brand lieide soos ñ vuur. Beperk deur jou benoude uur.

Hoe lank gaan dit nog duur, die donker uur, waar jy liefde blus.

Jou vrese vir as raak jou las, Jy verkies die wild van  die natuur.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak