Jongste aktiwiteit:

Tangon is nie ñ wals nie

Tango is nie ñ Wals nie

Tong in die kies, met woorde vals, probeer jy my laat glo die lewe werk op een-twee-drie en weer.

Trap in jou spoor behou jou balans, stywe arm is die stuur. Gee ‘n groot tree voor jy dalk mag lề.

Draai en swaai, bring die lewe wel,maar verkeerde voetwerk mag jou oor more laat kwel.

Tango is nie ‘n wals nie en so is die lewe ook nie n dans nie.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak