Jongste aktiwiteit:

sering

 

 

groen blaar die seringboom

voete in die sneeu en pers blomme

kleure paradys wat sprei oor wit aarde

soos groen seringbome met pers blomme

so is verlore liefde wat smelt in ‘n verlede

met sy skaars onthouwaardige gedagtes

wat pers kleur op ‘n sneeu-ouderdom

smelt dit weg in lente fleur en son

wat slegs die geur laat hang

oor groen seringblare

met ‘n kaskade van

pers blomme

 

© Tearlach.

(N.a.v. die liedjie:

https://youtu.be/JM3mF9v4g-Q?si=e17Pti6T7FTiregY )

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak