Die man op die perd
Die man op die perd.
My pa noem hom ou Gert, die res van die kontrei noem hom, Daan van Kaktusvlei.
Ou Gert of Daan, maak seker nie veel saak., Sien jy of op sy perd of agter die skuur by sy plaas huis.
Altyd by ñ vuur, maar vergeet maar van ñ braaivleis gier, Daardie vuur stook sy kaktus mampoer.
My pa sê n slukkie van daardie mampoer is jy in jou.”.loer.”.. Daardoer vêr drink hulle maar almal skelm mampoer
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.