minimeer
–
soos die golwe van pyn
soms deur jou liggaam trek
so die hartseer oor verlore geliefdes
wanneer woorde trek en dade verrig
sou ek graag die pyn en hartseer
wil minimeer op my lewenspad
geluk, vrede en gesondheid
wil kan maksimeer
tot Sy eer
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.