Bewegings
in plante
bepaal xileem sappe
groenblare
in rivierlope
bepaal megaliters per sekonde
watervoorrade
in ligstrale
bepaal watt per blokkie
warmte
in are
bepaal 365/24/7 kloppe
lewe
in sinapse
bepaal mikro vonke
godgegewe kognisie**
*xileem
Definisie: die houtweefsel wat water en minerale in plante vervoer
Drietalige wynindustriewoordeboek
**kog·ni·sie s.nw. [geen meervoud] funksie van waarneem/ken/weet.
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (6de uitgawe)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.