(on)verganklikheid
vanmôre glooi sonskyn oor verlate see,
en ons vergeet hoe vinnig alles verbygaan.
wingerd se blare val, die storms kom en gaan,
wat bly, is net ‘n oomblik se skaduwee van verlede
berge bly staan, sterre skyn aan helmeltrans,
liefde bly bestaan, ook wanneer ons verbygaan.
want in ons hart, waar geheue onverganklik woon,
lê al ons herinneringe, wat nooit verouder nie
my lewe is ‘n draad, wat langsaam vervleg,
elke oomblik wat verstrek, is ‘n stadium verby.
ek kom, ek groei, ek blink, ek trou,
en dan, my tyd is op, en my verhaal is vertel.
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.