Verlore Drome
in droom en wakker
sleep die gedagtes
tussen aksie held
en lui swakkerd
ek onthou die lekker
droomplekke met alles
wat egter in die môre son
in slaperige verhale vervaag
as ek
my weg
tussen droom en wakker kan vind
sal my gesoek dan op ń einde kom?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.