deur Marisa J. Labuschagne vir Gedigte Merkers: Pyn Share: Related: grond Die duif en die doop 20 Desember 2016 74 views 0 Komentare 0likes Naamloos Die Rigterskaal vuur rooi. Ruk my heen en ‘n afgrond roep my naam. Tsunamies bo-oor my. Ek dobber en die dieptes vat my saam. … … en ek bly koud, naamloos staan. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next