antiochië
met dagbreek sweef my siel ver terug na die dae van Sy dissipels soms vervolg en mishandel ander gewelddadig vermoor in antiochĩë in turkye waar dissipels eerste Sy naam begin dra het as : Christene wat ‘n voorreg gekoop met smarte en tog groot blydskap en seën van Bo op my knieë lyk my duin […]
GHA – DIGKOMPETISIE 2020
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans vier vanjaar die Internasionale Moedertaaldag deur sy 16de Digkompetisie bekend te stel. Taal is gans die volk, en die Genootskap besef dat indien Afrikaans sou ondergaan, die Afrikaner as volk ook sal ophou bestaan. Guido Gezelle het by geleentheid gesê: “Wie geen taal heeft, is geen naam weerd. […]