Verby die grense van vryheid (Brons)
Sy kyk na hom. Daar waar hy so half pateties op die rusbank slaap. Meteens wonder sy: wanneer het die gesels, opgeraak? Wanneer het die opwinding, verveling geraak? Wanneer het die liefde, gewoonte geraak? En wanneer, is haar hart toe gesluit met ʼn slot en ʼn grendel? Amanda maak ‘n poging om op haar hekelwerk […]
Hande in die lug!
So in die diepe stilte van die omgewing gebeur dit dat buurvrou bel om te hoor hoe dit gaan. Oorleef ons darem nog in hierdie tyd van afsondering? Die dae rek darem nou vreeslik lank, of hoe? Na vyf sekondes se mooi praatjies kom die regte waarheid uit. Sy is besig om te bak en […]
Losprys vir romanse (silwer)
Daar is nie ‘n prys vir liefde nimmer ‘n goeie hart, nogmaals as kind sou al jou skatte as losprys vergeld- was dit daai briefie met ‘n geperste viooltje: roses are red and violets are blue; of was dit die dag onder die peperboom, waar Cupid sy kop uit die bossies steek? was dit ‘n […]
kaas in slegte smaak
jy is mos ‘n dapper muis wat bly jy so in jou huis het jy nie gehoor daarvan daar is ‘n nuwe soort kaas met goeie smaak op straat glo ook die enigste een wat met ‘n sjinese virus as naam jou hart soos tjoklits laat klop en jou longe met tjorts bedek kom nou […]
gesonde verstand
my duin lê bleek van wit skulpe dae se wind verwaaide strand geen mens spore wat dit versteur slegs voëls en krappe wat grou en pik mense praat altyd meerderwaardig oor gesonde verstand – so asof almal daaroor beskik – maar helaas die teendeel is waar – dit bestaan nie party mense gebruik gesonde verstand […]
Maart 2020 Triomfboog projek – Uitslae en kommentaar
INK: MAART PROJEK “TRIOMFBOOG” KOMMENTAAR Baie geluk aan hierdie 11 Lede!! GEDIGTE GOUD WENNER: NO.3 – Carma Shaw met Sprake van hoop 2 DE PLEK: NO. 7 – Carma Shaw met Bakoven 3 DE PLEK: NO. 9 – Anzé Bezuidenhout met Seëpoort SILWER WENNER: NO. 4 – Caren Kearley met Haiku vir vandag 2 DE […]
Indringer Bome
Indringer bome bont van stam swart, grys en bruin selfs hier en daar wit van bas staan oral in die land. Indringer kategorieë versplit nommer een moet uit twee ń gevaar drie suip vog almal kleur die veld met jul prag. Indringer bome in koue Bokkeveld verlate hette Bosveld groen smuilende Laeveld droeë wind verwaaide […]
florence van 2020
laasnag op my duin was die see onstuimig golwe het gekom en gegaan tot barstens toe vol wit skuim het dit my duin weereens gevorm tot wat dit vanoggend na lyk so in die nanag lê ek en dink aan die mediese personeel wat elke nag bang moet gaan slaap – bang vir hul eie […]
April 2020 – Grendel projek
Beste INKers Na afloop van die Limiriek, en tydens die geforseerde grendeltyd, glo ek elkeen van julle verkies ‘n weg van minste teenstand. Vir die wat noodgedwonge tuis moet bly, en selfs die wat steeds daagliks uitgaan om noodsaaklike werk te doen, is my wens gesondheid en voorspoed vir elkeen. Gebruik dus van hierdie kosbare […]
FEBRUARIE 2020 PROJEK – LIMIRIEKE – UITSLAE & KOMMENTAAR
Baie geluk aan hierdie 7 INK-lede!! OPDRAG: Ek gaan, om die las effe ligter te maak, geen tema voorstel nie. Ons gaan egter die Limiriek aanpak. DIGTERS: Volg streng reëls en skryf ‘n Limiriek. RUBRIEKSKRYWERS: In die gees van die humor waarvoor ‘n Limiriek vra, skryf ‘n rubriek oor die mees komiese ding wat tydens […]