kaas in slegte smaak
jy is mos ‘n dapper muis
wat bly jy so in jou huis
het jy nie gehoor daarvan
daar is ‘n nuwe soort kaas
met goeie smaak op straat
glo ook die enigste een wat
met ‘n sjinese virus as naam
jou hart soos tjoklits laat klop
en jou longe met tjorts bedek
kom nou ou muis luister nou
dalk mis jy hierdie lekker
ge-virusde sjinese kaas
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.