Afrikaans práát met my! (Goud) 320 Woorde
Myne. Ja, mýne! Mý Afrikaans. Soos ‘n baba oor sy bersie en ‘n hondjie oor sy been. Dít is hoe ek voel oor my Afrikaans. Ek waak jaloers oor my moedertaal wanneer en praat en wanneer ek skryf. Perfekte woordeboek en sprelreël-Afrikaans gebruik ek beslis nie, maar ek beledig nie my taal, toegewyde oud-Afrikaansonderwysers óf […]