Mei 2019 projek
Beste INKers
Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel.
Gebruik EEN van dié twee woorde:
1. Kardoes
2. Kwansuis
as die onderwerp of tema vir jou inskrywing.
Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp.
Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte of styl in enige van die afdelings nie. Ondersoek die term en behandel dit soos jy goed dink.
Lekker skryf
Projekbestuur
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.