deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 23 Oktober 2020 651 gesien 0 Komentare 0hou van Skrik grap skrik groot oog oop, ń kind gesig. ma skrik beweeg vinnig, om ń ding te vind. pa skrik staan breë bors, om angs te verdryf. skrik wild oog vol, om reg gesien te word. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende