
kaalvoet
ek nael met boeksak
agter op my rug
kaalvoet en opgewonde
ek moet net betyds wees
die middag verhaal begin
sekelmaan oor daspoort
spannende storie wat jou bind
een van baie radio verhale
wat my geleer het
van my taal
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.