Jongste aktiwiteit:

Seebalkon

o die ideëel van
ń seehuis balkon
wat uitgekyk oor witgolwe

moeë mense sit
drink koffie en kraai alleen
in die vroeë môre bries

namiddag bring mense
wat whiskey suie
met vars visse

ons sit vasgevange
op diep ingedrewe konkretestutte
waaraan die See bly wegkalwe




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Jana Lid se profiel foto het verander