deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Februarie 2020 458 gesien 0 Komentare 0hou van Niemand Groet Niemand vra hoe dit gaan met die wat onder die plato van tyd beweeg. Ons verdwyn weg alles bly soos dit is niks verander vir beter, vir slegter. So kreun lewe voort op spoed deur wie bepaal vir… wat. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende