Jongste aktiwiteit:

janfrederik

plaas jou bek toe is
my gestrande voëltjie
skree jy soos ‘n parakiet
het iemand jou dalk vertel
hoe harder en skeller jou roep
belangriker is jy in groep

stommerik – janfrederik
het jou stem dalk iemand beïndruk
vertel jou sang dalk van jou gebreekte hart
wanneer dit oorloop in geprojekteerde smart
soek jy maatjies agter die droë blare
van jou oogwimpers se swart

voëltjie van die stad
hou tog nou op roep
na ander voëltjies
in eie donker hel
miskien is jou wysie
dan gesond en wel

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed