Gister se baas
Gister se baas
Deur: Ryno du Plessis
Vandag baas, môre klaas.
Waarom is jy verbaas? Dit is hoe die lewe soms blaas.
Geen wiel bly altyd bo, dit kan jy maar glo.
Sit in sak en as, los die lewe jou op jou bas.
Groei waar die lewe jou plaas, want eintlik is hy alleen die baas.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.