Die ou op die perd
Die ou op die perd
Deur: Ryno du Plessis
Mooi geboude boerseun op sy perd laat vele harte onbeperk.
Soos elke hart sou vou, gee sonde ook sy knou.
Sou verkeerd maar net tog wou, sy mantel dra van berou.
Sou jy weer aan ’n keuse moet kou, moet jy dit wel onthou:
Verkeerd is ook maar net ’n ou op die perd.
© 2026 Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.