Engelehulp
In die klaarligte
dagbreek
as die son geen
spraak spreek
oorhandig die reëns
gemengde sinjalere
skielik hoor
jy die hikklank
van blyvolle druppels
uit die hemelprieël
as winter nie wil
ophou wolk nie.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.