Jongste aktiwiteit:

Ai tog Suid-Afrika

Ai, tog Suid-Afrika

Soveel haat, soveel seer.

Duidelik kan niks die woede keer.

By Madiba het ons almal soveel geleer.

Haat is die ergste geweer.

Met vrede kan ons alles saam beheer.

Maar soos die tyd aanbeweeg, vergeet ons die goue les.

Sou ons ooit die rede kon ontbloot, kon ons almal saam vaar op die lewe se boot.

Mag God vrede bring, nasies saam laat staan, daar waar die donker sukkel om te bedaar.

© Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed