Jongste aktiwiteit:

Misverstaan

Iewers het jou glimlag
geleer om te jok
Iewers het jou oe
té vroeg begin sien

Totsiens
‘jy ken my nie’
Ek wil nie
‘oky’

Jou hart is ook maar net ‘n hart
al het hy mure
wat hom vas pak in ‘n leeftyd
sé ‘hoekom’ en ‘wat as’

Jy is nie gebreek nie…
net ‘n bietjie misverstaan




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed