Al is jy half
Die aarde het net een maan,
maar hys só trots op haar
Dat hy die wêreld plek plek stilmaak
Sodat almal haar skoonheid kan sien
Ek hoop jy verstaan
Dat jy, ne die maan,
my trots is- al is jy half
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Mooi Niel