Sonde met sy eie streke
Sonde met sy eie streke
Elke dag probeer ek weer, net ‘n bietjie beter as gister.
Soms dink ek die lewe is om met hakke deur die modder te loop — gly, gly, en skielik steek jy vas.
Sonde kom klop aan die deur soos ‘n mooie nooi, totdat die grimering af sou was.
Maak nie saak hoe sonde jou oor wil trek nie, staan net ‘n bietjie vas op die ander been.
God sal jou wel langs die pad nog seën.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.