ALLE LEDE – Lees dringend asb: Dringende terugvoer van alle lede asb: Prestasies op Dig/Skryf gebied buite INK
Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee.
Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 10 Oktober 2019 op die laaste asb. Stuur asb n e-pos aan skryfafrikaans@ink.org.za met al die besonderhede so gou as moontlik.
Kan al die lede wat presteer het buite INK asb dringend vir my die besonderhede deurgee sodat ons julle ook op die gala aand van 26 Oktober 2019 die nodige erkenning kan gee asb.
Dit sluit in bv. n nuwe bundel/boek uitgegee OF n verhaal in n tydskrif gepubliseer OF n kompetisie gewen OF enige iets waar jy as digter/skrywer moontlik voor erkenning gekry het buite INK
Doen ook sommer nou jou bespreking vir die gala aand, daar is baie nog net ‘n paar sitplekke beskikbaar. Die finale getalle moet voor of op 10 Oktober deurgegee word asb.
Baie dankie
Anzé
0826480284
2 Kommentare
-
Amanda
Lekkerrrr, kan nie wag om al die Inkers te ontmoet nie!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Amazon
Ek maak so vir jou Anze, baie dankie.. Sal op email ook ons plek bespreek vir Gala aand. Dankie