Jongste aktiwiteit:

fibrileer

komende van ‘n bittereinder
uit die verre soutpansberg
kan mens se hart bewe
so kan jou lyf fibrileer
van kaapse dokter
veral as hy net
ghaaps praat
reg deur jou
praat hy met jou
so asof hy verstaan
waar jou wortels lê
jou teister en terg
as jy probeer
om warm
te wees

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed