Harmonie
musiek akkoorde
vry in aantrek kamer
om harmoniese klank
uit staal en hout
in blaas en stryk
te vind
lig verskerp na maestro podium
gekrabbel oor kleredrag
kommittee aanvalle
verstil van vooraf
na uitgang
ń stokkie lig
vir gemeenskaplike stilte
individuele note hang,
die val sal
harmonie bring
klank verval in lawaai
sonder oë op dirigent
aandag by konsertstuk
speel van suiwer note
op eie instrument
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.