Jongste aktiwiteit:

Skepe van gister

Skepe van gister

Skepe van gister vertel hul eie verhaal, los n gedagte van verwondering oor wat was, die storie agter die eens lewe.

Storm winde, het gewaai, die keer was daar geen beheer, geen `aanhou,geen hoop.

Tog het elke wrak n verhaal,van skip tot mens, elk het ń storie agter die laaste storm.

ń Gesiene wrak word herdenk beleef, ñ verlore wrak lê in die kelders van die see.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed