Lig van môre
Lig van more, waar is jou tuiste? Wanneer kom groet jy weer?
Gister Se donker het kom intrek maak.Hoop het opgepak, lag het verdwyn.kommer loop deur die strate..
Tot jou koms, sal ek dans in die wind, musiek maak tot jy my kan hoor,
Bring tog net ñ bietjie strale saam wanneer jy weer sou kom.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.