Jongste aktiwiteit:

KORTVERHAAL ALBUM

Ek is baie trots op hierdie kortverhaal album van my wat so pas gedruk is. Die keur van my kortverhale wat op die ou Woes verskyn het is in hierdie album opgeneem.

Baie dankie aan Liezl Strydom wat die omslag ontwerp en bladuitleg gedoen het en groep 7 drukkers vir hulle hoë kwaliteit werk

Ek bemark en versprei my boeke soos altyd self en kan die boek direk by my bestel word.




Dit is vir my n passie om die ou spoorwegera op skrif te laat herleef en lewendig te hou want dit is n era wat verby is. Deur my spoorwegstories en verhale poog ek om hierdie era lewendig te hou. Ek skryf egter ook ander verhale en stories om aan die skrywersdrang in my uiting te gee

6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed