deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Lente in my laaste jare (Brons) weet 21 September 2025 223 gesien 0 Komentare 0hou van Ooglopend kyk, die klein voutjies, lyntjies in ń ou hand kyk, die droë aartjies, lyntjies in ń najaar blaar weet, sonder kyk alle lyne loop dood © Koos Elsum ♾️ Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende