Jongste aktiwiteit:

sela


volg die smal kronkelende paadjie van jou lewe
met al sy rotsbanke en waterstrome om te bemeester
bly weg van die breë snelweë van die lewe
met sy spoedlokvalle en blinde hoogtes waaroor jy kan val
wees bewus van jou eie swakhede en bemeester
die optimale gebruik van al jou genade gawes wat jy ontvang
stuur weg van die gou-rykword-skemas en leer hoe
om dit wat jy verdien gunstig te bestee
bo alles – gee die bestuur van jou hede en toekoms
aan jou enigste Verlosser oor – Hy sal jou nooit versaak nie
©Teárlach.



1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed