Sy genadetroffeltjie
Sy genadetroffeltjie
messel
elke kraak
elke skeur
elke treur
wat in my lewe gebeur
met die hellende gom
van Sy bloed
volkome geheel
kan ek deel
met die uitdagings
in die drukgang van die lewe
Sy genadetroffeltjie heel my lewe
geheel …
————oo00oo———–
© Pieter Mostert